Didiza en die LP’s in die komitee het Woensdagmiddag op die bouperseel eerstehands aanskou hoe kontrakteurs en konstruksiewerkers met die werk aan die NV- en Ou Volksraad-gebou vorder.
Onder die kundiges wat in die dokumentêr verskyn, tel Moeletsi Mbeki, politieke ekonoom, Heindrich Wyngaard, voorsitter van Kaapse Forum, en Gabriel Crouse van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) ...
Die gemeenskap van De Doorns naby Worcester is geskok ná die moord op ’n student sowat ’n week voordat sy 20 jaar oud sou word.
Inwoners van Kakamas is keelvol vir die rioolvuiloorstromings in die dorp wat nou al vir meer as twee weke voortduur en wat die Kai !Garib-munisipaliteit glo versuim om reg te maak.
Die interdik beteken wel dat geen verdere strukture op die perseel opgerig mag word en dat nóg mense nie daar mag gaan woon nie.
Jason Fourie en sy broer Kevin het op 25 Oktober ’n luilekker Saterdag by ’n oord in Bela-Bela, Limpopo, geniet toe die ongeluk gebeur het.
Die konstitusionele hof het vandeesweek ’n aansoek om verlof tot appèl deur onder meer die (destydse) departement van landbou, bosbou en visserye teen ’n appèluitspraak waarin die kommersiële goedkeur ...
Watertenkwaens staan gereed om water aan wêreldleiers te voorsien as deel van Johannesburg Water, die Goudstad se watermaatskappy, se noodplan vir die G20-leiersberaad.
Sowat agt jaar nadat hy sy beste vriend, Aiden du Toit (10), se pap en lewelose liggaam voor hom gesien het, sukkel Zak Burger vandag steeds met angs en depressie.
Adj.pres. Paul Mashatile sê hy sal nie na mense luister wat met SEB wil wegdoen nie, en dit “irriteer” hom as mense hom vra om dit te skrap (01.11).
Een swaeltjie maak nie ’n somer nie. Maar ’n enkele veldblom het gesorg dat ek ’n toegewyde aanhanger word van die vroue-weergawe van ’n sportsoort wat, sover my klaarblyklik beperkte verwysingsraamwe ...
Pres. Cyril Ramaphosa is heeltemal reg wanneer hy sê ongelykheid in Suid-Afrika kom nie van gister of 1994 af nie – dit het ’n lang geskiedenis wat terugstrek tot kolonialisme en apartheid en selfs vó ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results