Die musici in die Vrystaatse Simfonieorkes (FSSO) het hul instrumente opgepak en die Odeion-konsertreeks het pas op ’n hoogtepunt geëindig met ’n wonderlike uitvoering deur die violis Zanta Hofmeyr en ...
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
Die ontslape stel- en beligtingsontwerper Alfred Rietmann het die Suid-Afrikaanse teatergemeenskap onuitwisbaar beïnvloed. Sy kollegas en vriende sê hulle kan hulle nie die verhoog sonder hom voorstel ...
Kaapstad is amptelik die 18de stad wat hom by die Instituut vir Globale Haweloosheid se wêreldwye beweging vir die beëindiging van haweloosheid aangesluit het.
Opnames op ’n diktafoon mag wel as getuienis gebruik word in die verhoor van ’n Klerkdorpse vrou wat in Oudtshoorn in die Wes-Kaap van bedrog en geldwassery aangekla word.
’n Onlangse ope brief van ’n groep Afrikaners maak dit duidelik dat nie alle Afrikaners vir manipulasie in die globale magspel beskikbaar is nie, skryf Christi van der Westhuizen.
Onder die kundiges wat in die dokumentêr verskyn, tel Moeletsi Mbeki, politieke ekonoom, Heindrich Wyngaard, voorsitter van Kaapse Forum, en Gabriel Crouse van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) ...
Die konstitusionele hof het vandeesweek ’n aansoek om verlof tot appèl deur onder meer die (destydse) departement van landbou, bosbou en visserye teen ’n appèluitspraak waarin die kommersiële goedkeur ...
Die Afrikaner se vlerkslepery by fascisme in die vorm van Donald Trump se Make America Great Again-kultus is gevaarlik. Die Afrikaner het dit al probeer met Hitler en sy Nazi-beweging, en het sy kop h ...
Sowat agt jaar nadat hy sy beste vriend, Aiden du Toit (10), se pap en lewelose liggaam voor hom gesien het, sukkel Zak Burger vandag steeds met angs en depressie.
Dit laat ernstige vrae ontstaan oor of die projek wat as “prakties voltooi” verklaar is, werklik R10 miljoen werd is.
In ’n wêreld waar tyd meer kosbaard as ooit is, sukkel ouers toenemend om die regte balans tussen skermtyd en speeltyd vir hul kinders te vind.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results