Die musici in die Vrystaatse Simfonieorkes (FSSO) het hul instrumente opgepak en die Odeion-konsertreeks het pas op ’n hoogtepunt geëindig met ’n wonderlike uitvoering deur die violis Zanta Hofmeyr en ...
Luidens ’n verklaring deur die presidensie is die mans gelok met voorwendsels van winsgewende indiensnemingskontrakte.
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luister ...
In ’n wêreld waar tyd meer kosbaard as ooit is, sukkel ouers toenemend om die regte balans tussen skermtyd en speeltyd vir hul kinders te vind.
Die ontslape stel- en beligtingsontwerper Alfred Rietmann het die Suid-Afrikaanse teatergemeenskap onuitwisbaar beïnvloed. Sy kollegas en vriende sê hulle kan hulle nie die verhoog sonder hom voorstel ...
Die winkels blink reeds van kersversierings – en dit beteken die feestyd is om die draai. Die kosghoeroe Herman Lensing deel vyf slim wenke wat jy nou al kan toepas om voor te berei vir ’n maklike, sm ...
’n Onlangse ope brief van ’n groep Afrikaners maak dit duidelik dat nie alle Afrikaners vir manipulasie in die globale magspel beskikbaar is nie, skryf Christi van der Westhuizen.
Die ma wat haar dogters glo vir seks uitverhuur het, onder andere aan ’n prokureur wat die een meisie na bewering wou “koop”, wil hê haar huidige regsverteenwoordiger moet homself aan die saak onttrek ...
Didiza en die LP’s in die komitee het Woensdagmiddag op die bouperseel eerstehands aanskou hoe kontrakteurs en konstruksiewerkers met die werk aan die NV- en Ou Volksraad-gebou vorder.
Onder die kundiges wat in die dokumentêr verskyn, tel Moeletsi Mbeki, politieke ekonoom, Heindrich Wyngaard, voorsitter van Kaapse Forum, en Gabriel Crouse van die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) ...
Inwoners van Kakamas is keelvol vir die rioolvuiloorstromings in die dorp wat nou al vir meer as twee weke voortduur en wat die Kai !Garib-munisipaliteit glo versuim om reg te maak.
Die Afrikaner se vlerkslepery by fascisme in die vorm van Donald Trump se Make America Great Again-kultus is gevaarlik. Die Afrikaner het dit al probeer met Hitler en sy Nazi-beweging, en het sy kop h ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results