Die Afrikaner se vlerkslepery by fascisme in die vorm van Donald Trump se Make America Great Again-kultus is gevaarlik. Die Afrikaner het dit al probeer met Hitler en sy Nazi-beweging, en het sy kop h ...
Dit laat ernstige vrae ontstaan oor of die projek wat as “prakties voltooi” verklaar is, werklik R10 miljoen werd is.
Watertenkwaens staan gereed om water aan wêreldleiers te voorsien as deel van Johannesburg Water, die Goudstad se watermaatskappy, se noodplan vir die G20-leiersberaad.
Die konstitusionele hof het vandeesweek ’n aansoek om verlof tot appèl deur onder meer die (destydse) departement van landbou, bosbou en visserye teen ’n appèluitspraak waarin die kommersiële goedkeur ...
Adj.pres. Paul Mashatile sê hy sal nie na mense luister wat met SEB wil wegdoen nie, en dit “irriteer” hom as mense hom vra om dit te skrap (01.11).
Natasha de Jager van Pretoria het ’n paar jaar gelede hierdie wolkformasie gewaar. “ (Dit) was rêrig iets besonders!” skryf ...
Een swaeltjie maak nie ’n somer nie. Maar ’n enkele veldblom het gesorg dat ek ’n toegewyde aanhanger word van die vroue-weergawe van ’n sportsoort wat, sover my klaarblyklik beperkte verwysingsraamwe ...
Pres. Cyril Ramaphosa is heeltemal reg wanneer hy sê ongelykheid in Suid-Afrika kom nie van gister of 1994 af nie – dit het ’n lang geskiedenis wat terugstrek tot kolonialisme en apartheid en selfs vó ...
Benjamin Samuel van Wyk (20) se lyk is op 23 Oktober vanjaar in die gevaarlike groef gevind nadat hy ’n week tevore daar gaan swem het.
Albertus Opperman, ’n eertydse regiment-sersant-majoor (RSM) van 3 Valskermbataljon by Tempe, is in September in sy huis in Bloemfontein vermoor.
Hy sê hy het toegang deur ’n venster gekry, maar is onkant gevang toe De Klerk by die huis was en die gordyn oopgemaak het.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results