Die Afrikaner se vlerkslepery by fascisme in die vorm van Donald Trump se Make America Great Again-kultus is gevaarlik. Die Afrikaner het dit al probeer met Hitler en sy Nazi-beweging, en het sy kop h ...
Jason Fourie en sy broer Kevin het op 25 Oktober ’n luilekker Saterdag by ’n oord in Bela-Bela, Limpopo, geniet toe die ongeluk gebeur het.
Watertenkwaens staan gereed om water aan wêreldleiers te voorsien as deel van Johannesburg Water, die Goudstad se watermaatskappy, se noodplan vir die G20-leiersberaad.
Sowat agt jaar nadat hy sy beste vriend, Aiden du Toit (10), se pap en lewelose liggaam voor hom gesien het, sukkel Zak Burger vandag steeds met angs en depressie.
Adj.pres. Paul Mashatile sê hy sal nie na mense luister wat met SEB wil wegdoen nie, en dit “irriteer” hom as mense hom vra om dit te skrap (01.11).
Natasha de Jager van Pretoria het ’n paar jaar gelede hierdie wolkformasie gewaar. “ (Dit) was rêrig iets besonders!” skryf ...
Een swaeltjie maak nie ’n somer nie. Maar ’n enkele veldblom het gesorg dat ek ’n toegewyde aanhanger word van die vroue-weergawe van ’n sportsoort wat, sover my klaarblyklik beperkte verwysingsraamwe ...
Pres. Cyril Ramaphosa is heeltemal reg wanneer hy sê ongelykheid in Suid-Afrika kom nie van gister of 1994 af nie – dit het ’n lang geskiedenis wat terugstrek tot kolonialisme en apartheid en selfs vó ...
Benjamin Samuel van Wyk (20) se lyk is op 23 Oktober vanjaar in die gevaarlike groef gevind nadat hy ’n week tevore daar gaan swem het.
Dit blyk oorbetaling op die salarisrekening van Mpumalanga se onderwysdepartement is nou drie keer soveel as wat dit voorheen was.
Albertus Opperman, ’n eertydse regiment-sersant-majoor (RSM) van 3 Valskermbataljon by Tempe, is in September in sy huis in Bloemfontein vermoor.
Die rondomtalie in die MKP se leierskorps het Woensdag tot die hoogste versnelling oorgegaan toe dr. John Hlophe uit sy leiersrolle geskors is omdat hy Dinsdagaand vir Colleen Makhubele as hoofsweep i ...