Hoewel New York se nuwe burgemeester in Uganda gebore is en in Amerika grootgeword het, het hy ook Kaapse wortels.
’n Onverwagse staking van MyCiTi-busbestuurders op sommige roetes vanuit Atlantis buite Kaapstad het die hele gemeenskap, onder wie skoolkinders wat eksamen skryf, Woensdagoggend gestrand gelaat.
FlySafair sê sy bedrywighede bly stabiel ná die aanvang van ’n beheerde staking wat hy as werkgewer ingestel het.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
Die bekende aktrise Riana Alfreds boer deesdae pal op ons skerms as Sandy Syster in die daaglikse drama Kelders van Geheime.
Retief Odendaal sê die Big Six-nywerheidsone-vernuwingsprogram sal die hoeksteen wees van ’n strategie om beleggersvertroue te herstel.
Daar is vanjaar al meer as 100 beeraanvalle aangemeld, met ’n rekordgetal van 12 mense wat sedert April in Japan in sulke aanvalle dood is.
Luister hier, boekwurms! ‘Boytjie’ deur Johnny Davids is die luisterboek vir November, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Die luisterboek wys goue drade van God se genade deur Johnny se lewe. Moenie ...
’n Franse toeris is dood toe die motor waarin sy was Dinsdag op die N4 in Mpumalanga gerol het. Nog drie Franse toeriste in die voertuig is beseer.
’n Duitse hof het Woensdag ’n palliatiewesorg-verpleër tot lewenslange tronkstraf gevonnis weens die moord op 10 pasiënte en poging tot moord op 27 ander met dodelike inspuitings.
’n 39-jarige vrou is deur die Switserse polisie in hegtenis geneem nadat ’n lyk wat in twee gekap is, in Frankryk gevind is.
Hannon Bothma, die Glam Guru, sê sy Instagram-profiel is gekaap nadat ’n eksplisiete pornografiese video Dinsdagaand laat op sy Instagram-blad met meer as 31 000 volgelinge verskyn het.
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results